Nuus

Die jongste nuus van die Ferreira Familie Bond. Teken aan om te verseker jy mis nooit uit nie!
Favicon Ferreira300.co.za

Joachim Ferreira

Onthou julle nog Trixie se spene? Wel, hierdie Joachim het niks met daai een te doen nie, maar is wel ‘n belangrike skakel in die Ferreira familieboom.

Favicon Ferreira300.co.za

Die volksraadslid

Ignatius Stephanus Ferreira, gebore 21 Maart 1841, het in 1865 saam met sy vader aan die Basoeto-Oorloë deelgeneem en hom in 1867 op die plaas

Favicon Ferreira300.co.za

FERREIRA – WELENSKY (Rhodesia connection)

Aletta Maria Catharina Ignasia Ferreira (b9c1d9e1f1) Born Willowmore 1863.09.17, died 1918.03.13 Salisbury Hospital and buried in the Jewish Cemetery was severely ill from a tumour

Favicon Ferreira300.co.za

Gen. I S Ferreira, Deel 2

Die tweede gedeelte wat handel oor Generaal I S Ferreira se unieke verhouding met sy regterhand, Ntele.

Favicon Ferreira300.co.za

Stamvader Ignatius Ferreira circa 1695 – 14 Mei 1772 – Deel 1

Daar word grootliks aangehaal uit “Stamvader Ignatius Ferreira en sy naverwante” van O J O Ferreira en ander bronne soos “Ferreira Familie – Family” Janet Melville & Emmerentia S Ferreira, Redakteur Gideon de V de Kock, opgestel deur die Genealogiese Navorsingsgroep, Departement Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels, Universiteit van Port Elizabeth.
April 1998 & Desember 2015 en soos aangedui.

Welkom Artikel

Welkom!

Welkom by die Ferreira 300 webwerf! Is jy reg vir ‘n makietie?

Scroll to Top

Teken aan en jy sal nie uitmis op die makietie nie! En jy hoef nie bekommerd te wees nie. As jy nie meer van ons af wil hoor nie, verwyder jouself maklik van die nuusbrief af. No hard feelings!