Die Ferreira rugby span

Rugby is vir die Ferreiras net so belangrik soos paartie hou!
Share on email
Share on facebook
Share on linkedin
Share on twitter
Inhoudsopgawe

Daar was genoeg Ferreiras in die distrik om hulle eie rugbyspan te vorm, wat gereeld teen NIE-Ferreiras gespeel het.

Daar is nie noodwendig bewyse nie (dus kan die Ferreiras nie verantwoordelik gehou word nie!), maar daar word bespiegel dat die Ferreira span redelik goed gevaar het die dag as ‘n Ferreira ook die skeidsregter was.

Hierdie foto, geneem op 16 September 1961, is van die 1961 Humansdorp-Patensie Ferreira rugbyspan.

Teken aan vir die gratis nuusbrief om nie uit te mis op belangrike Ferreira nuus nie.

Kontak ons vir meer inligting

Scroll to Top

Teken aan en jy sal nie uitmis op die makietie nie! En jy hoef nie bekommerd te wees nie. As jy nie meer van ons af wil hoor nie, verwyder jouself maklik van die nuusbrief af. No hard feelings!