Ferreira 300

Welkom by Ferreira 300, ‘n poging om die Ferreira familiebande te versterk. In Junie 2022 sal die familie vir 300 jaar in Suid Afrika wees en dit sal wonderlik wees om ‘n familie-byeenkoms te hou dan.

Ons geskiedenis

Ons wil graag ‘n groot opskop reël vir die jaar 2022.

Hoekom wil ons makietie hou?

Want die Ferreiras sal dan 300 jaar in Suid Afrika wees!

Lees gerus die geskiedenis blad vir ‘n oorsig van die Ferreiras se reis in ons land.

Beheer

Dit sal wonderlik wees as ander belanghebbendes van die familie betrokke sou wou raak in die familie bond en die reëlings daar rondom.

Anton het die inisiatief aan die gang gesit en benodig hulp in die verband.

Kontak

Miskien wil jy betrokke raak by die beplanning van die Ferreira 300 Fees, of miskien wil jy meer weet omtrent die initiatief.

Of miskien wil jy ander Ferreiras ontmoet.

Maak gerus kontak vir meer inligting.

Skakels

Vind skakels na interessante bronne van inligting met betrekking tot die Ferreiras, en meer spesifiek, die Ferreiras se geskiedenis in Suid Afrika.

Nuutste artikels

Favicon Ferreira300.co.za

Die volksraadslid

Ignatius Stephanus Ferreira, gebore 21 Maart 1841, het in 1865 saam met sy vader aan die Basoeto-Oorloë deelgeneem en hom in 1867 op die plaas

Favicon Ferreira300.co.za

FERREIRA – WELENSKY (Rhodesia connection)

Aletta Maria Catharina Ignasia Ferreira (b9c1d9e1f1) Born Willowmore 1863.09.17, died 1918.03.13 Salisbury Hospital and buried in the Jewish Cemetery was severely ill from a tumour

Scroll to Top

Teken aan en jy sal nie uitmis op die makietie nie! En jy hoef nie bekommerd te wees nie. As jy nie meer van ons af wil hoor nie, verwyder jouself maklik van die nuusbrief af. No hard feelings!